458 Views
Stander
Log in or join to edit
Blurb
Ons debuut album is binnekort beskikbaar!
Dis 'n gatskop album wat spog met 13 rocking tracks!!!
Karien Stander, hoofsanger van die opwindende groep is besig om groot golwe te maak in die Afrikaanse musiek industrie. Maak seker jy kry jou kopie van die album wat eersdaags op die rakke gaan wees!
Hou dié spasie dop vir hope opwindende nuus, nuwe foto’s en natuurlik al die datums waar julle ons kan sien optree – gaan loer op die ‘Shows’-bladsy vir toerdatums.
Gaan maak gerus ook 'n draai by die foto bladsy vir nog sexy foto’s en om die res van die band te sien. As jy meer wil weet omtrent Stander, kyk na ons Biog en aflaaibare persfoto op die 'Meer oor...’-bladsy.
Afrikaanse Rock Chick is die eerste single op ons album en gaan beslis die land aan die rock hê!
Ons hoop julle kom kuier gereeld by ons hier op http://www.standerband.co.za
Vir konsert besprekings kontak:
Anita Smit 071 609 6958, info@standerband.co.za
http://www.standerband.co.za/